
CANTICUM NOVUM
Canticum Novum is die kerkkoor van Moederkerk/Kruiskerk en tree op by eredienste asook ander spesiale geleenthede deur die loop van die jaar. Daar is ook jaarliks ’n toer op die spyskaart.
Indien jy wil betrokke raak by die koor, kontak ons gerus:
Yolanda Botha
082 3126348