
*Neem kennis: Hierdie inskrywingsvorm is nie vir voornemende Eerstejaars nie – dit is slegs vir personeel!
Personeel: Kringleiers, Bestuurslede, Kosspan & Band
Wanneer: 26 Februarie -3 Maart 2021
Waar: Bergkroon (Wellington)
Koste: R490
Betaal asseblief per EFT: Gebruik as verwysing KAMP gevolg deur jou voorletters en van, bv “Kamp: J.Roux”. Die bewys van betaling kan gestuur word aan marianne@moederkerk.co.za
REKENINGNAAM:
NG Kerk Stellenbosch
Bank: Nedbank (Business Winelands)
Takkode: 149821
Rekeningnommer (Tjek): 1498043232
Vir navrae oor betalings, kontak asseblief vir Marianne by 021 883 3458
As jy enige verdere vrae het, moenie huiwer om ons te kontak nie!
kamp@kruiskerk.com & 021 8833458