
*Neem kennis: Hierdie inskrywingsvorm is nie vir voornemende Eerstejaars nie – dit is slegs vir personeel!
Personeel: Bestuurslede, Kringleiers, Kosspan & Band
Wanneer: 27 Januarie – 1 Februarie 2023
Waar: Bergkroon (Wellington)
Na jy die “STUUR” knoppie hieronder gedruk het, sal jy ‘n e-pos ontvang met belangrike inligting. Indien jy dit nie ontvang nie, maak seker dat dit nie in jou junkmail lê nie.
Koste: R590
Betaal asseblief per EFT: Gebruik as verwysing KAMP gevolg deur jou voorletters en van, bv “Kamp: J.Roux”. Die bewys van betaling kan gestuur word aan marianne@moederkerk.co.za
REKENINGNAAM:
NG Kerk Stellenbosch
Bank: Nedbank (Business Winelands)
Takkode: 149821
Rekeningnommer (Tjek): 1498043232
Vir navrae oor betalings, kontak asseblief vir Marianne by 021 883 3458
As jy enige verdere vrae het, moenie huiwer om vir Elzaan te kontak nie: 071 353 8029 & kamp@kruiskerk.com