*Neem kennis: Hierdie inskrywingsvorm is nie vir voornemende Eerstejaars nie – dit is slegs vir personeel!

Personeel: Bestuurslede, Kringleiers, Kosspan & Band

Wanneer: 26 – 31 Januarie 2024
Waar: Bergkroon (Wellington)

Na jy die “STUUR” knoppie hieronder gedruk het, sal jy ‘n e-pos ontvang met belangrike inligting. Indien jy dit nie ontvang nie, maak seker dat dit nie in jou junkmail lê nie.

    Naam & Van

    Tipe personeellid op kamp

    KringleierKosspanBestuurBand

    Geslag

    E-pos

    E-pos herhaal

    Selfoonnommer

    Geboortedatum

    T-shirt grootte

    SmallMediumLargeX-Large2X-Large3X-Large

    By watter instansie studeer jy?

    In watter koshuis of privaatwyk is jy?

    Ouer(s) se Naam & Van

    Ouer(s) Selfoonnommer

    Enige allergieë (oa kos) of mediese toestand waarvan ons moet weet?

    Koste: R700

    Betaal asseblief per EFT: Gebruik as verwysing KAMP gevolg deur jou voorletters en van, bv “Kamp: J.Roux”. Die bewys van betaling kan gestuur word aan marianne@moederkerk.co.za

    REKENINGNAAM:
    NG Kerk Stellenbosch
    Bank: Nedbank (Business Winelands)
    Takkode: 149821
    Rekeningnommer (Tjek): 1498043232

    Vir navrae oor betalings, kontak asseblief vir Marianne by 021 883 3458.

    As jy enige verdere vrae het, kontak gerus vir Amore: 063 293 2301 & kamp@kruiskerk.com.