*Neem kennis: Hierdie inskrywingsvorm is nie vir voornemende Eerstejaars nie – dit is slegs vir personeel!

Personeel: Kringleiers & Kosspan

Wanneer: 23 – 28 Januarie 2026
Waar: Bergkroon (Wellington)

Na jy die “STUUR” knoppie hieronder gedruk het, sal jy ‘n e-pos ontvang met belangrike inligting. Indien jy dit nie ontvang nie, maak seker dat dit nie in jou junkmail lê nie.

    Naam & Van

    Tipe personeellid op kamp

    KringleierKosspan

    Geslag

    E-pos

    E-pos herhaal

    Selfoonnommer

    Geboortedatum

    T-shirt grootte

    SmallMediumLargeX-Large2X-Large3X-Large

    By watter instansie studeer jy?

    In watter koshuis of privaatwyk is jy?

    By watter gemeente/kerk skakel jy op die oomblik in?

    Ouer(s) se Naam & Van

    Ouer(s) Selfoonnommer

    Enige allergieë (oa kos) of mediese toestand waarvan ons moet weet?

    Koste: R950

    Betaal asseblief per EFT: Gebruik as verwysing 1JKAMP gevolg deur jou voorletters en van, bv “1JKamp: NT van Zyl”. Die bewys van betaling kan gestuur word aan marianne@moederkerk.co.za

    REKENINGNAAM:
    NG Kerk Stellenbosch
    Bank: Nedbank (Business Winelands)
    Takkode: 149821
    Rekeningnommer (Tjek): 1498043232

    Vir navrae oor betalings, kontak asseblief vir Marianne: 021 883 3458 of marianne@moederkerk.co.za

    As jy enige verdere vrae het, kontak gerus vir Cara Strydom: 079 897 5649.