
Fans
FANS is kort vir ‘Friends of All Nations Stellenbosch’. Op Stellenbosch kampus is daar meer as 2500 internasionale studente van 80 lande. Baie kom ook uit lande wat geslote is vir die evangelie. FANS skep ‘n ruimte waar hierdie studente kan tuiskom, en kan deel raak van ‘n geloofsfamilie. Daar is ook elke Sondagoggend ‘n mulitkulturele Engelstalige erediens in die Khaya langs Kruiskerk.
Studente is welkom om by hierdie dinamiese bediening in te skakel, of bloot die eredienste by te woon om deel te raak van hierdie familie.
Jurie Goosen
fans@kruiskerk.com
083 235 5920
“Our lives begin to end the day we become silent about things that matter”
– Martin Luther King Jr