In gesprek oor die preek2018-01-18T09:14:32+00:00

In gesprek oor die preek

Het Sondag se preek dalk ‘n paar vrae by jou losgemaak. Of jou omgekrap of hoop gegee? Elke Dinsdagoggend om 07:00 is daar ‘n informele gesprek wat ons voer in die Khaya na aanleiding van die afgelope Sondagaand se preek.

Bring jou stories en vrae, en kom drink ‘n koffie saam met die community.