KRUISKERK MUSIEKBEDIENING

Speel jy dalk kitaar, drums, bass of keyboard of het jy die talent ontvang om mooi te kan sing? Kom gee uitdrukking aan jou kreatiwiteit en beleef diep community in Kruiskerk se musiekbediening.

André Nieuwoudt 079 865 2471

Nicola Roux 078 511 7660

    Naam & Van

    Epos

    Boodskap